Braunau am Inn 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|border|senter Land Deelstaat border|23px Opper-Oostenryk Koördinate Stigting 788 (Eerste verwysing) Oppervlakte: - Totaal 24,85 vk km Hoogte bo seevlak 352 m Bevolking: - Totaal (1 Januarie 2012) 16 217 - Bevolkingsdigtheid 652,6/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Johannes Waidbacher (ÖVP) Amptelike Webwerf Stadt Braunau am Inn
Braunau am Inn is 'n stad in die Oostenrykse deelstaat Opper-Oostenryk met 'n bevolking van sowat 16 000 (2012). Braunau am Inn lê op die regteroewer van die Innrivier, wat die grens met die Duitse deelstaat Beiere vorm. Die stad is bekend as die geboorteplek van Adolf Hitler.
Geboortes Adolf Hitler (1889–1945), Duitse diktator
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Opper-Oostenryk