100px|regs|

.gf is die agtervoegsel van domeine vir webtuistes in Frans-Guyana.

Dit is nie duidelik hoe domeine geregistreer word nie aangesien die registrateur se webtuiste geen inligting daaroor bevat nie.

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:GF

Eksterne skakels IANA se inligting

Kategorie:Frans-Guyana gf

sv:Toppdomän#G