100px|regs|
.gg is die agtervoegsel van domeine vir webtuistes in die kanaaleiland Guernsey.
Domeine op die tweede vlak: .ac.gg - uitsluitend vir akademiese instellings van Guernsey .co.gg - kommersiële en persoonlike domeine .gov.gg - administrasie van Guernsey, Alderney en Sark .net.gg - Internet diensverskaffers en kommersiële gebruik .sch.gg - skole .org.gg - organisasies Hierdie domeine kan regstreeks geregistreer word.
Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:GG
Eksterne skakels IANA se inligting
Kategorie:Guernsey gg
sv:Toppdomän#G