Hyderabadహైదరాబాదుحیدر آباد 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Deelstaat Andhra Pradesh Koördinate  Stigting 1590 Oppervlakte:    - Totaal 621,48 vk km  Hoogte bo seevlak 536 m Bevolking:    - Totaal (2010) 4 068 611  - Bevolkingsdigtheid 5 852,9/vk km  - Metropolitaanse gebied 6 383 850 Tydsone UTC +5:30 Burgemeester Banda Kartika Reddy Amptelike webwerf ghmc.gov.in

Hyderabad (Telugu: హైదరాబాద్, Haidarābād, [ˈɦaɪ̯dəɾaːbaːd], ; Oerdoe: حیدر آباد, Haidarābād, [ˈɦɛːd(ə)ɾɑːbaːd]) is 'n groot stad aan die oewer van die Musirivier en die hoofstad van die Indiese deelstaat Andhra Pradesh. Die stad lê in die suide van die land en is 'n sentrum van die Islamgeloof in Indië. Hyderabad het 'n bevolking van 4 068 611 en is die sesde grootse stad in Indië.

Sport Hyderabad beskik met die Lal Bahadur Shastri-stadion en die Rajiv Gandhi Internasionale Krieketstadion twee toetskrieketstadions. Beide die Indiese nasionale krieketspan en die Indiese nasionale vrouekrieketspan speel van hulle tuiswedstryde in die stad. Op die Lal Bahadur Shastri-stadion is onder andere wedstryde tydens die vrouekrieketwêreldbekertoernooie in 1978 en 1997, die krieketwêreldbekertoernooie in 1987 en 1996 beslis en op die Rajiv Gandhi Internasionale Krieketstadion is wedstryde tydens die Krieketwêreldbeker 2023 aangebied.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Andhra Pradesh Kategorie:Nedersettings in Indië