duimnael|links|Die terminaal van die lughawe Phu Cat duimnael|links|Binne die terminaal van die lughawe duimnael|links|'n Airbus A320 van die Vietnam Airlines op die lughawe Lughawe Phu Cat (Viëtnamees: Sân bay Phù Cát) is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 30 km suid van Quy Nhon, in die provinsie Binh Dinh en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.

Die Lughawe aanloopbaan lengte is 3 000 meter. Die lughawe kan 0,5 miljoen passasiers per jaar bedien.

Phu Cat