100px|regs|
.fr is die agtervoegsel van Franse domeinname. Net soos .re, .tf en .wf word die topvlak-domein .fr ook deur AFNIC beheer.
Die volgende tweedevlak-domeine is vir registrasies beskikbaar: .tm.fr - vir handelsmerke .asso.fr - vir verenigings .nom.fr - vir familiename .prd.fr - vir ondersoek en ontwikkeling .presse.fr - vir die media en pers .com.fr - oop vir almal .gouv.fr - vir die Franse regering
Naas hierdie ses tweedevlak-domeine kan AFNIC ook addisionele tweedevlak-domeine vir sekere sektore registreer.
Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:FR
Eksterne skakels IANA se whois-gegewens vir .fr AFNIC
Kategorie:Frankryk fr
he:סיומת אינטרנט#טבלת סיומות המדינות sv:Toppdomän#F