100px|regs|

.fm' is die agtervoegsel van domeine van webtuistes in die Gefedereerde State van Mikronesië.

Die topvlak-domein word nouliks vir webtuistes in die Gefedereerde state van Mikronesië self gebruik. Die meeste registrasies is vir webwerwe van radiostasies.

Enige persoon kan 'n fm-naam registreer. Die opbrengste gaan na die Mikronesiese owerheid.

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:FM

Eksterne skakels Whois-inligting vir die .fm-domein

Kategorie:Gefedereerde State van Mikronesië fj

sv:Toppdomän#F