100px|regs|

.fi is die agtervoegsel van Finse domeinname.

Hierdie .fi-domeinname word deur FICORA (die Finnish Communications Regulatory Authority) uitgegee, wat ook vir die topvlak-domein 'fi' aanspreeklik is.

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:FI

Kategorie:Finland fi