duimnael|links|Kaart van Wallis en Futuna Wallis en Futuna (Frans: Wallis-et-Futuna, Fakauvea en Fakafutuna: Telituale o Uvea mo Futuna) is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Die gebied bestaan uit drie tradisionele koninkryke met 'n oppervlakte van 142,42 km² en het 'n bevolking van 15 500 in 2014 gehad.
Wallis en Futuna lê in die noordweste van Fidji, in die suide van Tuvalu en in die weste van Samoa. Die hoofstad en grootste stad is Matāʻutu.
Koninkryk Distrikte Hoofstad Oppervlakte(km²) BevolkingJulie 2008-sensus Dorpe Wallis-eiland `Uvea (Wallis) Matāʻutu 77,5 9 227 23 Hihifo ("wes") Vaitupu 23,4 2 203 5 Hahake ("oost") Matāʻutu 27,8 3 759 6 Mu'a ("eerste") Mala'efo'ou (1) 26,3 3 265 12 Hoorn-eilande Sigave (Singave) Leava 30,0 1 591 6 Alo Mala'e 85,0 2 666 9 Wallis en Futuna Matāʻutu 192,5 13 484 38
Verwysings
Eksterne skakels