duimnael|links|Nasa-satellietbeeld van Martinique duimnael|links|Kaart van Martinique Martinique is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See en vorm saam met Guadeloupe die Franse Antille. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See in die noorde van St. Lucia en in die suide van Dominica.
Martinique het 'n bevolking van 376 480 in 2016 gehad en het 'n oppervlakte van 1 128 km². Die hoofstad en grootste stad is Fort-de-France.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Voormalige Britse kolonies