100px|regs|

.bm is die agtervoegsel van domeinname in Bermuda. Die domeinnaam is vir die eerste keer in 1993 gebruik.

Die Bermuda College, 'n skool vir hoër onderwys, behartig die administrasie van die domein. Die verantwoordelikheid vir die topvlakdomein lê ook by hierdie inrigting.

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:BM

Eksterne skakels Whois-inligting oor die .bm-domein

Kategorie:Bermuda bm

sv:Toppdomän#B