100px|regs|

.cc is die Internettopvlakdomein vir die Kokoseilande, 'n Australiese territorium.

Die domein word deur VeriSign, 'n dogtermaatskappy van eNIC, geadministreer. Hulle adverteer die domein internasionaal as "die volgende .com".

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:CC

Eksterne skakels IANA se .cc-whois-inligting Die amptelike .cc-webwerf

cc Kategorie:Kokoseilande