100px|regs|

.br is die agtervoegsel van Brasiliaanse domeinname.

Die topvlak-domein is sedert 1989 gereserveerd.IANA whois-gegewens vir .br 'n Magdom tweedevlak-domeine is in gebruik. Naas die algemene agtervoegsels soos .com.br en .org.br is daar ook ongewone domeine soos .vet.br vir veeartse en .art.br vir die kunste.statistieke van tweedevlak-domeine in .br

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:BR

Verwysings

Kategorie:Brasilië br