Saint Peter PortSaint-Pierre-PortSt Pierre Port 270px Kaart Vlag 180px|center 90px|center|border Wapen 75px|center Land Lande Koördinate Gestig op Oppervlakte: - Totaal 6,5 vk km Hoogte bo seevlak 1 m Bevolking: - Totaal (2001) 16 488 - Bevolkingsdigtheid 2 536,6/vk km Tydsone GMT / UTC +0 - Somertyd BST / UTC +1 Burgemeester R.H.H. Barneby Amptelike webwerf
Saint Peter Port (Frans Saint-Pierre-Port, Guernésiais St Pierre Port) is een van die teen parogieë en die grootste stad van die kanaaleiland Guernsey. Die stad, met 'n oppervlak van 6,5 vierkante kilometer en 'n bevolking van sowat 16 488 mense, is die regeringsetel van die eiland.
Galery
Kategorie:Guernsey Kategorie:Nedersettings in die Verenigde Koninkryk