100px|regs|

.bh is die agtervoegsel van domeinname in Bahrein.

.bh-domeinname word deur BATELCO uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'bh'.

Tweedevlak-domeine Daar is agt gedefinieerde domeine op die tweede vlak: com.bh: Kommersiële instellings info.bh: Informasie webtuistes cc.bh edu.bh: Onderwysinstellings biz.bh: Besighede net.bh: Netwerkoperateurs soos Internet diensverskaffers en telekommunikasiemaatskappye org.bh: Niekommersiële instellings gov.bh: Regering en owerheidsinstellings

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:BH

Eksterne skakels Registrasie van .bh-domeine

Kategorie:Bahrein bh

sv:Toppdomän#B