100px|regs|
.bb is die agtervoegsel van domeinname in Barbados, 'n eilandnasie in Noord-Amerika.
.bb-domeinname word deur Telecoms Unit uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'bb'.
Domeine kan geregistreer word onder: .bb .com.bb .net.bb .org.bb .gov.bb .info.bb .co.bb .store.bb .tv.bb .biz.bb
Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:BB
Eksterne skakels IANA Whois inligting oor die .bb-domein
Kategorie:Barbados bb