100px|regs|
.ba is die agtervoegsel van domeinname in Bosnië-Herzegowina.
.ba-domeinname word deur die universiteit Telinformatic Centre uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'ba'.
Die volgende tweedevlak domeine word gebruik: .org.ba: nie-winsgewende organisasies; .net.ba: telekommunikasiemaatskappye; .edu.ba: onderwys; .gov.ba: regeringsinstansies; .mil.ba: lêer; .unsa.ba: Universiteit van Sarajevo; .unbi.ba: Universiteit van Bihać;
.co.ba is die eiendom van die geselskap Sayber te Sarajevo; .com.ba word deur BIHnet beheer, 'n dogtermaatskappy van BH Telecom; .rs.ba word deur SARnet Centar (Akademiese en Ondersoeksentrum van die Serviese Republiek) te Banja Luka beheer. Persone in die Serviese Republiek kan gratis domeine onder die tweedevlak-domein registreer.
Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:BA
Eksterne skakels Domein registrasie vir .ba-domeine
Kategorie:Bosnië en Herzegowina ba
sv:Toppdomän#B