Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep, sien Thai (volk).

duimnael|links|Die woord "Thai-skrif" in Thai-skrif Thai (ภาษาไทย, phasa thai ) is 'n Tai-Kadai-taal wat deur sowat 20 miljoen mense in Thailand gepraat word. Thai is die amptelike taal van Thailand en is verwant aan Laosiaans. Dit is voor Laosiaans die mees gesproke Tai-Kadai-taal en die tweede belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Viëtnamees. Thai word in die Thai-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Tai-Kadai-tale Kategorie:Tale van Thailand