Rasa ir Jonas ("Rasa en Jonas", Rasa Bubulytė en Jonas Čepulis) is 'n Litause neofolk- en folkrock-duo wat tradisionele Litause folkmusiek met pop-, rock- en elektroniese elemente kombineer.
Die twee jong sangers het in 2006 met die televisie-projek Dangus ("Hemel") bekendheid verwerf en 'n kort rukkie later hul debuutalbum Saulala Raudona ("Rooi Son") vrygestel. Dit is in die volgende jaar vir die Radiocentras 2007 Awards genomineer en het uiteindelik die prys vir die beste alternatiewe musiek en beste debuut gewen.Paskelbtos 2007 m. „Radiocentro“ apdovanojimų nominacijos
Rasa ir Jonas tree gereeld by musiekfeeste en ander konserte op, dikwels ook met ander Litause musiekkunstenaars soos Svaras van G&G Sindikatas.
Verwysings
Eksterne skakels Media - video's youtube.com: Saulala Raudona Kategorie:Litause musiekgroepe