Mari (марий йылме, marij jəlme) behoort tot die Fins-Oegriese tak van die Oeraalse tale. Dit word hoofsaaklik gepraat in Mari El in Rusland asook in die deel aan die Wjatka-rivier en ooswaarts tot by die Oeralgebergte. Marisprekers kom ook in Tartarstan, Oedmoertië en Perm voor.
Mari het vandag ’n standaardvorm met twee variante, (Heuwel- en Grasland-Mari, of Wes- en Oos-Mari). Dit word met ’n vorm van die Cyrilliese alfabet geskryf en is saam met Russies ’n amptelike taal van Mari El.
Alfabet Grasland-alfabet А а Б б В в Г г Д д Е е Ё ё Ж ж З з И и Й й К к Л л М м Н н О о Ö ö П п Р р С с Т т У у Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я
Heuwel-alfabet А а Ä ä Б б В в Г г Д д Е е Ё ё Ж ж З з И и Й й К к Л л М м Н н О о Ö ö П п Р р С с Т т У у Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я
Verwysings
Eksterne skakels
Grasland-Mari-grammatika ’n Grasland-Mari-Engels-Duits-Esties-woordeboek ’n Kort Grasland-Mari-woordelys Grasland-Mari-Russies-Japannees-woordeboek Die Mari-koerant "Mari El" Mari El OnLine (Webportaal in Russies en Mari) Mari-staatsuniversiteit se departement Mari (in Russies). 20px|links Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Oeraalse tale Kategorie:Tale van Rusland