Schuks Tshabalala’s Survival Guide to South Africa is 'n oorwegend Engelse rolprent wat deur die grapmaker Leon Schuster vervaardig is. In die rolprent word buitelandse besoekers wat die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 bywoon touwys gemaak oor hoe om in Suid-Afrika te oorleef.

Die rolprent het na sy sesde week van vertonings reeds R29,5 miljoen verdien en word as Schuster se suksesvolste film tot hede gesien. Die rolprent het reeds die totale inkomste van Mama Jack (R27,2 miljoen in 2005) en Oh Schuks!...I'm Gatvol! (R23,4 miljoen in 2004) verbygesteek.Leon Schuster-fliek laat die geld inrol , Nuus24, besoek op 7 Julie 2010.

Genre Die rolprent is 'n komedie.

Rolspelers Leon Schuster as “Schuks Tshabalala” Alfred Ntombela as Shorty

Verwysings

Eksterne skakels Die rolprent se amptelike webwerf

Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente