Alfred Ntombela (gebore 3 April 1972) is 'n Suid-Afrikaanse akteur, wat bekendheid verwerf het in rolprente saam met Leon Schuster. Sy kenmerkende kort lengte het hom al verskeie kere die bynaam "Shorty" in rolprente besorg. Sy moedertaal is Zoeloe maar hy praat vlot Afrikaans en Engels.
Filmografie Oh Schucks!...!Here Comes U*N*T*A*G (1989) Sweet 'n Short (1991) Alec to the Rescue (1999) Mr Bones (2001) Oh Shucks, I'm Gatvol! (2004) Mama Jack (2005) Mr Bones 2 (2008) Schuks Tshabalala's Survival Guide to South Africa (2010) Mad Buddies (2012)
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Zoeloes Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense