Jersey City 280px Kaart Wapen 80px|center Vlag 80px Land 20px Verenigde State  Deelstaat 20px|border New Jersey Koördinate  Gestig op 1660 Geïnkorporeer op 28 Januarie 1820 Oppervlakte:    - Totaal 54,7 vk km  - waarvan land 38,6 vk km  Hoogte bo seevlak 9 m Bevolking:    - Totaal (Sensus van 2010) 247 597  - Bevolkingsdigtheid 6 423,8/vk km  - Metropolitaanse gebied 4 522 858 Tydsone EST (UTC -5) Somertyd:EDT (UTC -4) Klimaat    - Tipe  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur  - Gem. temp. Januarie/Julie  - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1194 mm Burgemeester Steven Fulop (D) Amptelike Webwerf cityofjerseycity.com Jersey City is die administratiewe setel van Hudson County in die Amerikaanse deelstaat New Jersey en dié staat se tweede grootste stad na Newark.

Jersey City maak deel uit van die metropolitaanse gebied van New York en is tussen die Hudsonrivier en Upper New York Bay en oorkant Lower Manhattan, die Hackensackrivier en Newark Bay geleë. Jersey City is 'n belangrike seehawe, handel- en nywerheidstad. Diensnywerhede het 'n leidende rol by die herontwikkeling van sy seekant gespeel waar talle nuwe kantoorgeboue ontstaan het.

Kategorie:Nedersettings in New Jersey