Bayonne (uitgespreek [bajɔn], Baskies: Baiona) is 'n stad in suidwestelike Frankryk in die département van Pyrénées-Atlantiques. Die stad het 'n bevolking van tussen 40 000http://www.mongabay.com/igapo/2005_world_city_populations/2005_city_population_23.html en 45 000.

Bayonne was een van die gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 1991.

Geografie duimnael|senter|300px

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Munisipaliteite in Nieu-Akwitanië Kategorie:Nedersettings in die Franse Baskeland