Die Stellenbosch Erfenisstigting, voorheen bekend as die Stigting Simon van der Stel is 'n kultuurorganisasie wat deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns op die been gebring is.
Eksterne skakels Stellenbosch Erfenisstigting se amptelike webtuiste
Kategorie:Stellenbosch Kategorie:Suid-Afrikaanse organisasies