Zaosie (Belarussies Завоссе, Завосьсе Zavosse) is 'n dorp in Belarus, sowat 100 kilometer suid van die Litause hoofstad Vilnius. In administratiewe opsig maak dit deel uit van die voblast Brest en die rajon Baranawitsji. duimnael|links|Die dworek of herehuis van die Mickiewicz-gesin in 2012 Die belangrikste besienswaardigheid is die landgoed wat vroeër in besit van die Mickiewicz-gesin was. Dit word algemeen as die geboorteplek van Pole se nasionale digter Adam Mickiewicz (1798–1855) beskou,Mickiewicz Adam Bernard , in: Internetowa encyklopedia PWNKsawery Pruszyński: Opowieść o Mickiewiczu. Warskou: Spółdzielnia Wydawnicza "Czytelnik" 1998, bl. 7-8 alhoewel sy geboortesertifikaat nie presies na dié plek verwys nie.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings in Belarus