Airopos II (Grieks: Ἀέροπος Β), uit die Argeïese Dinastie, was van 399 tot 393 v.C. koning van Masedonië.
Die eerste drie jaar was hy die voog van Orestes, die seun van Archelaos I, en vir die res van die tyd het hy alleen regeer. Hy is opgevolg deur sy seun Pausanias.Diodorus Siculus, xiv. 37, 84; Dexippus, ap. George Syncellus p. 263, a.; komp. Polyaenus ii. 1. § 17.
Verwysings
20px|linksHierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Masedoniese monarge Kategorie:Sterftes in 393 v.C.