Ashtray Electric is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep van Bellville, Wes-Kaap. Die groep bestaan uit André Pienaar, Regardt Nel, Rudi Cronjé en Rupert Nel. Hulle debuutalbum, Bonjour, is in 2009 vrygestel. Die groep is ook in 2009 aangewys as die beste nuweling tydens die jaarlikse MK-toekennings.MK Awards - ál die wenners, Rapport, 12 Maart 2009.

Diskografie Albums Bonjour, 2009 Measured in Falls, 2011

EP The Dave Sessions, 2007

Enkelspelers The Swing, 2007 Quite Overstared, 2008 Seasons, 2009 When Sex Becomes a Sport, 2010

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe

Eksterne skakels Ashtray Electric se amptelike webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe