Groet die Grotman is 'n Afrikaanse vertaling van Defending the Caveman, 'n toneelstuk deur Rob Becker.

Koos Kombuis het die vertaalwerk en verwerking gedoen. Sandra Prinsloo het die regie behartig en Hannes Muller speel die hoofrol.Grotman ‘lees’ sy gehoor voor hy erg grof raak, Rapport, 6 November 2006.

Die toneelstuk se 500ste opvoering is op 25 Julie 2008 in die Sudwala Grotte naby Nelspruit gevier. Dit is die eerste keer dat die wêreldberoemde toneelstuk in 'n regte grot opgevoer is.Grotman is vir 1ste keer in regte grot, Rapport, 22 Julie 2008. Die toneelstuk is al deur meer as agt miljoen mense gesien in vyf en veertig lande in teaters regoor die wêreld gesien. Dit is al in meer as dertig verskillende tale uitgevoer.

Verwysings

Eksterne skakels Groet die Grotman se amptelike webwerf

Kategorie:Toneelstukke