duimnael|Gemiddelde metaankonsentrasie in die troposfeer 2006–2009
Kweekhuisgasse is gasse in die Aarde se atmosfeer wat radiasie in die termiese infrarooi band absorbeer en uitstraal. Hierdie proses is die fundamentele oorsaak van die kweekhuiseffek. Die vernaamste kweekhuisgasse in die Aarde se atmosfeer is waterdamp, koolstofdioksied, metaan, laggas en osoon. In die sonnestelsel bevat die atmosfere van Venus, Mars en Titaan ook gasse wat die kweekhuiseffek veroorsaak. Kweekhuisgasse het 'n geweldige invloed op die temperatuur van die Aarde se atmosfeer; sonder hierdie gasse sal die Aarde se oppervlakte gemiddeld 33°C kouer wees.Note that the Greenhouse Effect produces a temperature increase of about 33 °C (59 °F) with respect to black body predictions and not a surface temperature of 33 °C (91 °F) which is 32 °F higher. The average surface temperature is about 14 °C (57 °F). Also note that both the Celsius and Fahrenheit temperatures are expressed to 2 significant figures even though the conversion formula produces 3.
Die verbranding van fossielbrandstowwe sedert die begin van die Industriële Revolusie het die vlakke van koolstofdioksied in die atmosfeer beduidend laat toeneem.Frequently Asked Global Change Questions , Carbon Dioxide Information Analysis Center
Bronne
Eksterne skakels
Kategorie:Klimatologie