duimnael|links|200px|Mense van oor die wêreld kan aanlyn met IRC kommunikeer. duimnael|regs|300px|Skermkiekie van XChat, 'n kruis-platform IRC-kliënt
IRC (Engels: Intenet Relay Chat) is 'n internet-kommunikasieprotokol wat gebruik kan word vir kletskamers. Dit is veral geskik vir groepsgewyse (een-tot-baie) kommunikasie, maar direkte een-tot-een kommunikasie tussen persone word ook toegelaat.
IRC is oorspronklik in Finland deur Jarkko Oikarinen (beter bekend onder die bynaam WiZ) in Augustus 1988 ontwerp om die toepassing MUT (Multi User Talk) mee te vervang.
Sien ook Wikipedia:IRC, inligting oor Wikipedia se kletskamers. Lys van IRC-bevele Lys van IRC-bedieners
Eksterne skakels IRC.org - Tegniese en Historiese inligting oor IRC6. IRChelp.org - IRC se hulp-argiewe. IRC/2 Numeriese lys - Lys van numeriese antwoorde vir die IRC-protokol.
Kategorie:IRC Kategorie:Internet