Black Noise is 'n hip-hop musiekgroep van die "Cape Flats" in Kaapstad, Suid-Afrika wat in 1988 deur Emile Jansen gestig is.Wat van die goeie nuus? vra Black Noise-sanger, Rapport, 15 September 2002.

Diskografie Stone Garden Soldiers, 2010 Getcha on the floor, 2005 CALABASH MUSIC Jam Sessions, 2004 Rotational High, 2003 INTEGRAL/BOWLINE Talk To Me single, 2003 INTEGRAL Rotational High single, 2003 Circles of Fire, 2000

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe

Eksterne skakels Black Noise se amptelike webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe