Vir ander mense met dieselfde naam, sien: Natasha Joubert.
Natasha Joubert is 'n Afrikaanse sangeres en skoonheidskoningin. Haar debuutalbum, Mis Jou Soveel, is in 2006 deur EMI uitgereik. In 2007 word sy as Mev. Verenigde Nasies Internasionaal gekroon.Sangeres van SA gekroon as wêreld se mooiste mevrou, Beeld, 21 Augustus 2007.'n Ware prinses wat net wil sing, Rapport, 7 Oktober 2008.
Natasha het 'n graad in B.Comm. (Bedryfsielkunde) verwerf en was met die geestelike sanger Willie Joubert getroud.
Diskografie Mis Jou Soveel, 2006 EMI Mis Jou Soveel CD/DVD, 2006 EMI O My Bokka, 2009 SELECT Daisy
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Eksterne skakels Natasha Joubert se amptelike webtuiste
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense