Die 2003 Super 12-seisoen het in Februarie 2003 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 24 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Tabel
Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Against (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums DatumDatumWeek 121–22 FebruarieWeek 811-12 AprilWeek 228 Februarie-1 MaartWeek 918–19 AprilWeek 37-8 MaartWeek 1025-26 AprilWeek 414–15 MaartWeek 112-3 MeiWeek 521–22 MaartWeek 129–10 MeiWeek 628–29 MaartHalfeindronde16-17 MeiWeek 74-6 AprilEindronde24 Mei Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Week 1 Geen dagligbesparing in Brisbane
Week 2
Week 3
Week 4
Loslootjie: Blues, Reds
Week 5
Loslootjie: Chiefs, Crusaders
Week 6 Sondag 30 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Bulls, Stormers
Week 7
Loslootjie: Cats, Sharks
Week 8
Loslootjie: Brumbies, Highlanders
Week 9 Paasnaweek
Week 10
Loslootjie: Hurricanes, Waratahs
Week 11
Week 12
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindronde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers Top 7 driedrukkers (Statistiek )PosNaamDrieëGespeelSpan1 Doug Howlett 12 13 Blues 2 Rupeni Caucaunibuca 8 8 Blues Christian Cullen 8 12 Huricanes Caleb Ralph 8 13 Crusaders 5 Richie McCaw 7 12 Crusaders Marika Vunibaka 7 13 Crusaders Andrew Walker 7 11 Brumbies
Voorste puntemakers Top 9 voorste puntemakers (Statistiek )PosNaamPunteGespeelSpan1Carlos Spencer143 (3 Drieë, 31 Doel, 22 Straf) 12 Blues2Willie Walker142 (2 Drieë, 18 Doel, 32 Straf) 11 Highlanders3Louis Koen139 (17 Doel, 28 Straf, 7 Skep) 11 Bulls4Joe Roff 136 (6 Drieë, 35 Doel, 11 Straf, 1 Skep) 12 Brumbies5André Pretorius 126 (3 Drieë, 15 Doel, 26 Straf, 1 Skep) 10 Cats6Elton Flatley 125 (2 Drieë, 20 Doel, 25 Straf) 11 Reds7Dan Carter 102 (3 Drieë, 15 Doel, 18 Straf, 1 Skep) 13 Crusaders8Butch James 101 (16 Doel, 21 Straf, 2 Skep) 10 Sharks9David Holwell 89 (28 Drieë, 11 Straf) 12 Hurricanes
Sien ook
Super 14 konsessie-areas Lys van Superrugbyrekords
Kategorie:Sport in 2003 Kategorie:Superrugby