WONDERboom is 'n Suid-Afrikaanse rock-musiekgroep van Johannesburg, Suid-Afrika met vier lede wat in 1996 gestig is.
Groeplede Martin Cito Otto (hoofsanger en fluit) Martin Schofield (kitaar, agtergrondstem) Wade Williams (baskitaar) Garth McLeod (dromme) Danny de Wet (gewese lid, dromme)
Diskografie City Of Gold Tell Someone Who Cares, 2003 DAVID GRESHAM Rewind, DAVID GRESHAM All The Hits + DVD, 2005 DAVID GRESHAM Hoekom?, 2004 AUTHENTIC IDEAS Isit?, 1997 WILDEBEEST Never Ever Ever.. EP, DAVID GRESHAM
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels Wonderboom se amptelike webtuiste Wonderboom by die Suid-Afrikaanse "Rock Digest"
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe