Mduduzi Edmund Tshabalala (17 Januarie 1978 – 18 September 2016), algemeen bekend as Mandoza, was 'n Suid-Afrikaanse kwaito-musikant. Mandoza het in verskeie tale gesing, insluitend Afrikaans, Zoeloe, Xhosa en Engels, wat hom oor 'n breë spektrum in Suid-Afrika gewild gemaak het.Rouvanne. "Mandoza – Nkalakatha." Peak People: An Inside Look. <http://insidepeakperformances.blogspot.com/2007/03/mandoza-nkalakatha.html> Hy is op 18 September 2016 aan breinkanker oorlede. Sy tweede album, Nkalakatha (2000), verkoop 350 000 eksemplare en word daarmee die suksesvolste album in sy diskografie.

Diskografie 1999: 9II5 Zola South 2000: Nkalakatha 2000: Nkalakatha (The Boss Remixes) 2001: It's All Right – (saam met Tokollo en Kabelo) 2002: Godoba 2003: Tornado 2004: S'gelekeqe 2004: Same Difference – (saam met Danny K) 2005: Phunyuka Bamphethe 2006: Ngalabesi 2007: Champion 2008: Ingwenya 2010: The king

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Afrikaanse sangers