Beeskraal is 'n Afrikaanse rock-musiekgroep. Beeskraal was die eerste Suid-Afrikaanse groep wat by die Ukkasie-fees in Londen opgetree het. Hulle het ook tydens die Rugbywêreldbeker 2007 se eindstryd by Aardvark in Londen opgetree.musiek.co.za , besoek op 25 April 2010.

Groeplede Charles Smidt, sanger, liedjieskrywer en kitaarspeler Robert Mitchley, baskitaarspeler, agtergrond stemme Henré Masser, tromme, agtergrond stemme

Diskografie Heel Somer Lank (Digitale Weergawe), 2009 Roots En Boots, 2008 CENTRAL STATION Plaasdorp / Innie (sper)Vuur, LEO MUSIEK Innie (sper)vuur, LEO MUSIEK/FANTASIA Plaasdorp, 2004 BLÊR MUSIEK/ LEO MUSIEK Sonskyn Elvis, 2002 SELECT/WOLMER Huis Toe, 2001 JNS Beeskraal EP, 1999 WOLMER

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe

Eksterne skakels Beeskraal se amptelike webwerf

Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe