Hoërskool Vereeniging was 'n sekondêre Afrikaansmediumskool in Vereeniging, Suid-Afrika. In 2013 het dit met die Hoër Tegniese Skool Vereeniging saamgesmelt as die Vereeniging Gimnasium. Die skool was in 2009 die top akademiese skool in die Vaaldriehoek.

Bekende alumni Bles Bridges (1947–2000), Afrikaanse sanger. Albie Morkel SA Krieket Speler

Eksterne skakels Vereeniging Gimnasium se webtuiste

Kategorie:Skole in Gauteng