Vertikaal is 'n Afrikaanse musiekgroep wat gospelmusiek sing. Die groep word in 2005 gestig vanuit die NG gemeente Lynnwood in Pretoria se aanddiens musiekbegeleidingsgroep. In 2009 ontvang hulle 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste gospel-album (Afrikaans) vir Stil.15th SA Music Award Winners – 2009 , besoek op 18 Maart 2010.
Diskografie Stil, 2008 Uit Dieptes, MERCHANT/ RHYTHM
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels Vertikaal se amptelike webtuiste
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe