Ariamnes (Grieks: Ἀριάμνης) was van 280 v.C tot 262 v.C koning van Kappadosië. Hy het sy pa, Ariarathes II, opgevolg. Ariamnes was baie lief vir sy kinders en het sy kroon met sy seun Ariarathes III gedeel terwyl hy nog gelewe het. Hy was waarskynlik die eerste heerser wat onafhanklikheid vir Kappadosië van die Seleukiede-dinastie gekry het.

Verwysings Hazel, John. Who's Who in the Greek World, "Ariamnes II", 1999 Head, Barclay. Historia Numorum, "Cappadocia", 1911 Smith, William (red.). Dictionary of Greek and Roman Biography and Mythology, "Ariamnes II" , Boston, 1867 20px|linksHierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Konings van Kappadosië