Die Campbells is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Tony (gebore 7 April) en Harry Campbell (gebore 8 April) bestaan. Hulle debuutalbum, You're My Mate is in 2001 vrygestel. Hulle tweede album, Rooi Rok Bokkie, word in 2002 vrygestel en bereik binne weke treffer-status.Mense sal ons hoede onthou, Beeld, 6 September 2002.
In 2010 ontvang hulle 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste sokkiedans-album vir Mamma Maria.Afrikaanse kunstenaars tops by Samas , Nuus24, besoek op 18 Maart 2010.
Diskografie 2001: You're My Mate / The New Boys 2002: Rooi Rok Bokkie 2003: Jy's Die Girl 2004: Daar's Iets Innie Water 2005: 21 Treffers "LIVE" DVD 2006: Vat My Vas 2007: Klein Bietjie Liefde 2008: Doen Dit "LIVE" DVD 2008: 30 Goue Sokkie Treffers 2009: Keep It Country 2009: Keep It Country "LIVE" DVD 2009: Mamma Maria 2009: Intiem Met Die Campbells DVD 2010: Keep It Country Volume 2 2010: Sjoe Sjoe Die Videos DVD 2010: Komaan Kom Dans 2011: Country Treffers "LIVE" DVD 2011: Country Treffers Live 2011: Grootste Platinum Treffers 2012: Voet In Die Hoek 2014: Fanta & Cola 2015: Homegrown Country 2015: Bapsfontein "LIVE" DVD 2016: Bloed Is Dikker As Water
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels Die Campbells se amptelike webtuiste
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe