duimnael|links|Die Rasjidoen-kalifaat tydens die heerskap van Aboe Bakr.

Aboe Bakr As-Siddiq (Arabies: أبو بكر الصديق; omstreeks 573 – 634) was die eerste "reggeleide" kalief van Islam (632–634).Bronne:

Hy was Mohammed se skoonpa, een van sy naaste metgeselle en raadgewers. As eerste kalief het hy die Profeet se politieke en administratiewe funksies ná sy dood oorgeneem en so die eerste kalifaat gestig., uit die Encyclopædia Britannica Hy was blykbaar die eerste manlike bekeerling tot Islam.Chambers Biographical Dictionary, bl. 5. Mohammed het hom die titel as-Siddiq, "die waarheidsliewende", gegee danksy sy vermoë om die waarheid te onderskei.History of Arabs, deur Philips K. HittiHistory of the Islamic Peoples deur Brockelman

Verwysings

20px|linksHierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Geboortes in 573 Kategorie:Kaliefs Kategorie:Sterftes in 634