duimnael|links|Die Rasjidoen-kalifaat tydens die heerskap van Oethman.
Oethman ibn Affan (Arabies: عثمان بن عفان; omstreeks 577 tot 17 Julie 656), was die derde van die vier "reggeleide" kaliefs van Islam. Hy was ’n metgesel en skoonseun van Mohammed, en die vierde man wat hom tot Islam bekeer het.
Verwysings
20px|linksHierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Geboortes in 577 Kategorie:Kaliefs Kategorie:Sterftes in 656