Die Fatimidiese Kalifaat (Arabies: الفاطميون) was ’n Islamitiese kalifaat wat van 909 tot 1171 oor verskeie dele van Egipte, Sisilië, Malta en die Levant regeer het. Die kalifaat se hoofstad was Kaïro.

Verwysings

Eksterne skakels

20px|links Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Kalifate