Mustafa II Ghazi (Ottomaanse Turks: مصطفى الثانى, moderne Turks: II.Mustafa; 6 Februarie 1664 – 28/30 Desember 1703), was van 1695 tot 1703 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die seun van sultan Mehmet IV en het in 1703 ten gunste van sy broer Ahmet III geabdikeer.

20px|linksHierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Geboortes in 1664 Kategorie:Sterftes in 1703 Kategorie:Sultans van die Ottomaanse Ryk