Jonas Lennart Portin (gebore Jakobstad, 30 September 1986) is ’n voormalige Finse sokkerspeler. Hy gemaak sy eerste optrede op beroepsvlak in 2005 in FF Jaro. Portin skuif na Ascoli Calcio, Italië in Junie 2009. Die klub speel tot hierdie oomblik in die Serie B. Portin is ook ’n speler in die Finse nasionale o.21-span. Sy ouer broer Jens speel ook beroepsokker (vir Gefle IF).
Kategorie:Finse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense