Die kandidaat is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1968 vrygestel is. Die regisseur was Jans Rautenbach en die skrywers Emil Nofal en Jans Rautenbach. Die film was aanvanklik omstrede en is in Suid-Afrika onder sensorskap geplaas omdat dit die Apartheid-stelsel bevraagteken het.Tomaselli p.15
Genre Die rolprent is 'n drama.
Hoofrolspelers Bernadette da Silva as Jackie Smith Hermien Dommisse as Anna Volschenk Marié du Toit as Paula Neethling Roelf Jacobs as Jan le Roux Don Leonard as Krisjan Jacques Loots as Pastoor Peroldt Cobus Rossouw as Anton du Toit Gert van den Bergh as Lourens Niemandt Regardt van den Bergh as Kallie Tromp Terre'blanche as Prof. Hannes van Biljon Anna Cloete, 1968 as Sonja Lourens Schultz as H.P. Greeff Gerrie du Pré as Isak Wilhelm Esterhuizen as oom Essie Esterhuizen Andries Roux as Herman Botha Madel Venter as verpleegster Jaco van der Westhuizen as Etienne
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente