duimnael|regs|250px|Fjodor Jemeljanenko in 2006

Fjodor Vadimirovitsj Jemeljanenko (Russies: Фёдор Владимирович Емельяненко) (gebore 28 September 1976) is 'n Russiese MMA-vegter.

Sedert hy sy intrede in 2003 in die Japanse PRIDE Fighting Championships maak, wen hy al sy gevegte en word hy beskou as die beste swaargewig MMA-vegter ter wêreld. USA Today: Russian Emelianenko brings big reputation to the States

Verwysings

Eksterne skakels

Fedor Emelianenko "The Last Emperor" Official Website: news, fights, videos, photos. Amptelike webtuiste Feite en agtergrond

Kategorie:Russiese sportlui Kategorie:Vegkunstenaars Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense