duimnael|Alexandr Karelin Alexandr Alexandrovich Karelin (Russies: Александр Александрович Карелин, Afrikaanse transliterasie: Aleksandr Aleksandrowitsj Karjelin; 19 September 1967, Nowosibirsk) is 'n held van die Russiese Federasie. Hy het goue medaljes gewen by die Olimpiese Speles van 1988, 1992 en 1996 in die Grieks-Romeinse styl van stoei.

Kategorie:Russiese stoeiers Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Helde van die Russiese Federasie