duimnael|Die verhouding van breedte tot hoogte van 'n tipiese rekenaarskerm.

In wiskunde, dui die verhouding op die grootte van hoeveelhede relatief tot mekaar aan. Meer spesifiek dui 'n verhouding van twee hoeveelhede aan hoeveel keer die eerste hoeveelheid in die tweede een bevat wordPenny Cyclopedia, p. 307 en kan algebraïes uitgedruk word as die kwosiënt.Wentworth, p. 55New International Encyclopedia

Notasie en terminologie Die verhouding van hoeveelhede A en B kan uitgedruk word as: die verhouding van A tot B soos B staan teenoor A A:B.

Verwysings

Kategorie:Wiskunde